KamikazeKassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy n alles oor die SAPD lees . . . Hy't juis 'n ander werksaanbod. En dan kom hy teen die grieseligste booswig n g te staan, en moet blitsig slim skuiwe bedink om die Pion van die bord af te vee. Spioenasie, wapenhandelkorrupsie en 'n moordenaar uit jou nagmerries . . . Author: Rudie Van Rensburg Publisher: Queillerie Published: 07 27 2017 Pages: 336 Binding Type: Paperback
Shopping security
Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols